Waarom Dietsland?

Om die kieme van ‘n splinternuwe staat en ‘n immergroene land te saai wat Dietsland heet!

 

Hierdie land sal groei uit die arbeid van titane. Mense met Teutoniese bloed, ‘n Titaanse siel en oë vir die toekoms.

 

Die flou, papbroek verskonings wat tot dusvêr as pleidooie geuiter is deur die paar malles wie in Suid-Afrika wil bly, is pateties. „Elke land het maar sy probleme,” „Suid-Afrika is nie so sleg nie,” „daar is hoop vir ‘n gemengde vaderland” – almal so belaglik dit sou afgeskaf moes word selfs al was dit waar!

 

Met die besef dat waarsêery nie altyd reg is nie, en dat die moontlikheid vir totale ondergang van die blankedom in hierdie land immer daar is – stel hierdie website en die skrywer daarvan voor dat ons nogtans ons ganse geloof in ons land in moet giet. Is daar beter plekke om te woon? ja. Gemakliker? ja. Gelukkiger? altyd ja.. Maar ons wil Dietsland en ons wil die reuse taak op ons skouers van om te tracht, om iets groots hier te bou.

 

Waarheid, weerbaarheid en liefde het ons voorgeslagte nie in die steek gelaat nie, en dit sal ons ook nie as ons dit tog durf gebruik.

 

Suid-Afrika het nie bestaan voor ons hier was nie – en kan net weer staan as ons hier is, maar hierdie keer as iets anders: