Wat is wizardry eintlik?

“Der Berggeist” deur Josef Madlener (ca. 1920)

 

Altyd weer vriende en vreemdelinge, sjalom.

Laas jaar het ek ‘n opstel geskryf waarin ek ‘wizardry’ bietjie beskryf het, in hierdie berig wil ek daardie beskrywing regwys en voortvoer.

Tot onlangs het ek gedink dat die Engelse woord wizard, ‘n samestelling sou wees tussen die woorde wys (d.w.s. wysheid, wisdom) en aard (aarde, natuur, tipe, soort). ‘n Wizard dog ek dan was iemand wat ‘n wyse aard of ‘wise nature’ aan hom het – hierdie etimologie was ook min of meer inlyn met wat mens van die gangbare opvattinge oor die herkoms van daardie woord kan aflei (1, 2).

Seer onlangs egter het ek besef dat daar selfs ‘n beter moontlike verduideliking vir die woord is, en sowaar een wat hom aanknoop by die Dietse of Germaanse kultuur. Openbaar is dat Oud-Engels veel meer ‘Germaans’ uitgesien het as wat die taal vandag doen, dit sou glo wees a.g.v. die oorweldegende Germaanse immigrasie wat daar in die eerste millenium van ons jaartelling plaasgevind het. Van daar kom die woord Angel-Saksiese beskawing, wat verwys na die Anglare uit Denemarke en die Saksers uit Neder-Duitsland. Van die Anglare kom ook die woord Engels, daar ‘a’ en ‘e’ klanke dikwels omruil – mens moet hom nie misgis dat die Engelse volk van engele afstam nie!

Tog kan mens die Engelse, hoeveel leed hulle ons ou winkelvolkie hier aan die Suid hoek van Afrika ookal aangedoen het, nie heeltemal as ‘n onedele ras verwyt nie. Hulle het vele adele eienskappe van hulle Germaanse, Friesiese en Skandinawiese konoliseerders geerf. Hulle taal bevat ook uit ‘n Oud-Friesiese oogpunt vele reliekte wat in die stamlande daarvan uitgesterf het.

So terug by die woord wizard. Waar kom dit vandaan? wat beteken dit?

Wizard mag dalk ‘n samestelling wees met wys eerstens soos bekend, daarmee stry ek nie – dit is die tweede lid wat my aandag gevang het. Die tweede lid also dink ek nou mag van die woord JÉRTA afstam, hierdie woord het by ons (be-)geerte geword. Die oorspronklike uitspraak en skryfwyse kon dan *WISJÉRTA gewees het, wat aan die eenkant verval het in ‘wizard’ by die Angel-Saksers; maar meer interessant: aan die Dietse of Dutch sy van die kus in die woord wysgeer verval het!

‘n Wysgeer is ‘n ander naam vir ‘n filosoof, en die eerste is glo ‘n „leenvertaling” om die laaste oortesit in Nederlands – wat in die jaar 1701 vir die eerstemaal gemaak sou gewees het. Die Engelse woord mag so oud wees as die 15de eeu.

Mens kan egter die woord wysgeer langs wizard plaas en maklik sien hoe beide van die oorsprongklike *WISJÉRT afgelei kan wees. Die Dietse weergawe sou eenvoudig die eind -t/-d klank verloor het met ‘n verharding van die ‘j’, terwyl die Engelse woord van ‘n e na ‘n a klank geumlaut het met verlies van die j of g klank.

Wizardry is dan letterlik wysgierigheid of filosofie, ‘n liefde en begeerte na wysheid wat dan sou lei na magiese kragte.

Einde van die Wêreld?

‘Chi Rho’ teken met Alfa en Omega daarby

Is die verligting naby? Gaan al die vrome mense binnekort weggeraap word na die Nuwe Jerusalem? Gaan die fabelagtige en fantastiese gebeurtenisse wat in die boek Openbaring berig word, eindelik waar word? Gaan ‘Sy’ koningkryk kom?

Die Joods-Christen mitologie is nie die enigste een wat ‘n leer oor die einde van die wêreld bevat nie, maar selfs sekulêre gelowe of mitologië het dit. Bv. sekere ekonomiese denkstelsels het beslis een of ander ‘eind-tyd’ lere waar hiperinflasie gepaard gaan met voedseltekorte waarna die menslike samelewing ineenstort, en ons almal dan daarna sal terugkeer na die ware god: goud-gesteende geldeenheid.. Interessant in die Finse mitologie – wie darm eerlik genoeg is om hulle wêreldsaanskouing dit te noem – word daar vertel van drie Ragnaröks, of einde van die wêrelde, by die Finne egter is dit so dat daar net 3 Ragnaröks ooit sal wees, en al drie het reeds gebeur.

Die eerste een as ek reg onthou is die (1) Ystyd, daarna (2) die Groot Vloed en laastens (3) die Kerstening van die Finse volk. Al hierdie gebeurtenisse is die einde van ‘n era en tegelyke tyd die begin van ‘n nuwe een.

In die Joods-Christen eskatologie loop dinge bietjie anders. Ek het al gehoor dat Luther destyds sy Duitse vertaling van die Bybel in so ‘n blitsvinnige tyd gemaak het, omdat hy geglo het dat die einde van die wêreld naby was en dat hy sy vertaling betyds moes reg kry. Verder is daar in die laaste eeu vele nuwe opvattinge wat eskatologie of die leer oor die eindtyd betref, dat mens nouliks kan by bly. Nou en dan kry ek ‘n boodskap wat lyk of dit geskryf was deur een of ander hondsdolle volger van Jes-us, kretende oor die eind tyd en of ek daarvoor reg is ens.

Met hierdie opstel wil ek egter nie in al die belaglikhede van hedendaagse eskatologie ingaan nie, maar graag ‘n alternatief daartoe bied.

In die boek van Openbaring word daar gesê dat God die „Alpha” en „Omega” is. Dit beteken die Griekse letterteken A, a: alpha en die letter O, o: omega. Hierdie is dan glo ook die eerste en laaste letters van hulle alfabet, wat ook die begin en die einde daarvan is (sien 26 April 2011). Die vers is eintlik heel mooi en ook ‘n goeie voorbeeld van ‘n sinnebeeld van God, wat dikwels ook deur die ou Frya of Frieske volk gebruik was. Die vers (Openb. 1:8) Lui:

  • Ek is die Alfa en die Oméga, die begin en die einde, sê die Here, wat is en wat was en wat kom, die Almagtige. (Afrikaanse 1933/53 vertaling)

  • Ich bin das A und das O, der Anfang und das Ende, spricht Gott der HERR, der da ist und der da war und der da kommt, der Allmächtige. (Luther vertaling)

  • I am Alpha and Omega, the beginning and the ending, saith the Lord, which is, and which was, and which is to come, the Almighty. (King James vertaling)

 

Wanneer die Joods-Christen (G)god dan sê hy is die aanvang en die einde, maak dit ook sin dat hulle enigsins so iets soos ‘n eskatologie of eindtyd leer kan hê. Want as hulle god ook = ‘die einde’, dan maak dit sin dat hulle die einde ook as ‘n heilige begrip sal beskou, omdat dit skoon gelyk is aan hulle god.

In die Oera Linda Boek is daar ook soos gesê sinnebeelde vir die owergodheid wat hulle ‘Wralda’ noem. Dit moet bemerk word dat hierdie mense dinge ietwat anders verstaan het as wat ons vandag doen. Hulle God was letterlik ook die natuur – die heelal – en die wêreld, al drie hierdie begrippe word uitgedruk deur die woord WRALDA. Die Afrikaanse woord wêreld is ‘n direkte afleiding van dit. Daarby het hulle die aarde wat ook ‘n sinoniem vir die natuur is, verheerlik en dit was ook ‘n heilige begrip by hierdie volk. Aarde in die ou taal het JRTHA geheet en die Afrikaanse woord is hier ook ‘n direkte afleiding daarvan.

Dit wil sê hulle hele geloof en religie was een wat op die natuur sowel as die kosmos gegrond was, volgens my ietwat versoenbaar met hedendaagse ‘Natuur-Philosofie’ wat gewoonlik ‘n besielde en beleefde omwêreld beskryf. Die werke van bv. Emerson en Goethe pas hier in.

Die bostaande beeld is dan net soos die Griekse, ‘n sinnebeeld van God, wat die Fryase of Friese volk se eie taal en alfabet gebruik. Ek herinner dat hulle alfabet uit die 6-spekige wiel of JOL gebou is. Op bl. 045 van die oorspronklike dokument lui dit:

  • HWÀT HIR BOPPA STÀT SIND THI TÉKNA FON THÀT JOL. THAT IS THÀT FORMA SINNEBILD WR.ALDA.S. AK FON T.ÁNFANG JEFTHA T.BIJIN WÉRUT TID KÉM. THÀT IS THENE KRODER THÉR ÉVG MITH THÀT JOL MOT OMMEHLÁPE.

  • „Wat hier bo-op staan is die tekens van die Joel, dit is die eerste sinnebeeld van Wralda of die wêreld. Ook van die Aanvang of die Begin waaruit Tyd kom, dit is die Kroder wat ewig met die Jool moet omloop.”

 

Om die bg. nog eenvoudiger uit te druk, sal ek dit in die woorde van die Christen geloof stel, maar met die veranderinge volgens die Friese opvatting:

  • „Ek is die Alfa en die Omega [: die JOL], die aanvang en die begin, sê die Here, wat is en wat was en wat kom, die Almagtige.”

 

Daarby moet ek nog verklaar dat die woord JOL die wortel is van die woord wiel, so wel as jol, jool en die Noordeuropese winterfees Joel. Waarskynlik ook nog die maand Julie daarby, aangesien dit die middel van somertyd in Europa is, en tog ‘n veel gepaster tyd vir ‘n gejool as die winter is.

Wat hierdie opstel nou eintlik op neerkom is: dat die inheemse Noordeuropese geloof van ons voorvaders nie iets soos ‘n eskatologie gehad het nie. So iets sou inderdaad as waansinnig of satanisties deur hulle beskou word, terwyl „die wêreld” deel van hulle geloofsopvatting was en sowaar hulle God – om ‘n einde aan die wêreld toeteskryf is om ‘n einde aan God en die heelal toeteskryf, aangesien dit alles sinoniem met mekaar was.

Ek sou enige leser hiervan aanraai om die teologiese opvattinge van die OLB tekst noukeurig deer te gaan en te studeer. Dit is werklik ‘n helder en positiewe manier om die wêreld te verstaan, en dit in jou eie taal.

Bly of gly? of bly gly?

Die keuse word dikwels opgestel: wil jy hier in SA bly en vasbyt om te sien of dinge sal verbeter? of gaan jy maar eerder emmigreer?

 

Hierdie is eintlik ‘n „false dichotomy” – naamlik ‘n false keuse tussen twee teenoorgesteldes, terwyl daar eintlik meer as twee is. Dit laat dit lyk asof om te bly die teenoorgestelde is van om te gly. Selfs in die woord keuse van „gly” (to slip, om te glip, afsak, wegraak) en „bly” (bleiben, voortduur, volhard) lyk die een ietwat lafaardig en die ander asof besield deur heldemoed.

 

Ek wil hier hierdie onderwerp bietjie verder bespreek.

 

Om te bly

 

Vele mense wil hier bly. In my ervaring het vroue gewoonlik die sterkste geloof en hoop in ‘n toekoms hier, en dat dinge kan verbeter. By die manne – of eerder die uitgevrete knape – sien dinge gewoonlik meer pessimisties uit. Pasgenoemde geld vir die aldaagsmense, die deursnitsmens, die normie.

 

Hierna kry mens die kranke. Gewoonlik ouer mans, vêr regs, volgers van Siener ens. Hulle sal hier veg en sterf en ek het enige agting vir hierdie mans (al is hulle bietjie onsmaaklik.)

 

Verder het ek al gehoor dat daar mense is wie sou wil oorgaan, maar nie in staat daartoe is nie. Glo omdat hulle te dom of onprofesioneel of watookal is. So sal hierdie mense dan per default in SA vasgevang wees, en namate hulle nydigheid en onbeskaafdheid, wil hulle tog net nie hê dat diegene wie die moontlikheid het om te gaan, moet emmigreer nie. Hiermee stem ek nie heeltemal saam nie, omdat ek van vele heel laaggestelde en scruffy mense weet wie reeds vermag het om te emmigreer, daarom dra hierdie verskoning nie veel gewig nie.. Veel eerder wil daar ‘n gewisse groep hier in SA bly, maar hulle pessimisme laat hulle gedurig tussen JA en NEE wankel, sodat dit lyk of hulle eintlik nie oor kan gaan nie, maar die rede veel meer TWYFEL is. (: twee-wil of duiwel [sien 12-2-2013])

 

Laastens, en seker in die minderheid (omdat alle adel ‘n minderheid moet wees,) is die oudste en opregste settelaars van die Dietse nasie. Diegene wie minstens een voorvader het wie al sedert die 17de eeu hier ingewortel is, en wie se ander Ahnen byna almal uit die keur van ons ras bestaan; d.w.s. uit die Neder-Duitse kultuurkruis stammend. Vir hierdie mense is emmigrasie allerdings ‘n opsie, maar hulle kies Suid-Afrika, hulle wil Suid-Afrika, trots sy moeilikhede.

 

Om te gly

 

So vêr ek my net by die blanke bevolking hou, want van die ander rasse (bv. Chinese) mag wel ook ‘n goeie rede hê vir hulle begeerte om te emmigreer – so ek bespreek net ‘witmense’ se redes hier.

 

Eerstens is daar die Engelse of Britse deel. Hulle mag stam uit Britte en Skotte, maar ook uit Nederlanders en Duitsers wie verengels het. Vir hierdie mense is die keuse heel verstaanbaar, daar hulle nie die roots in hierdie land het nie, geen groot of eerbare bestaan en geskiedenis hier verwerf het nie, maar meestal van settelaars stam wie in die 19de of 20ste eeu hierheen gekom het vir ‘n bietjie avontuur en ‘n gemaklike lewe. Teen hulle mag daar geen verwyt gewerp word as hulle wil gaan nie.

 

Naas hulle is daar dan weereens die normie, die deursnitsmens: die Afrikaner. Hier ruil die geslags rolle meestal net om van bg., naamlik die pessimistiese mans se vinger is reeds op die knoppie na die emmigrasie kantore, en hulle kan jou waarskynlik elke land se vereistes vertel voor jy nog eers vra. Hierdie mense se emmigrasie papiere is alles behalwe voltrekd, en hulle wag bloot voor die ja woord voor hulle met blithe en blydskap oor die see vaar na een of ander Anglo-kolonie.

 

Dit is ook die tipe mens wie alewig kla, wie jou blitsvinnig die bevolkings statistieke, moord, misdaad ens. kan opnoem byna asof hulle dit net vir daardie rede ken. Hulle sien die slegte in alles want die slegste is ook in hulle.― Trap hulle misvormde voete op die kuste van een of ander bannelings kolonie, sal dit hulle venyn en nydigheid nie stop nie: want hierdie mense is weghardlopers.

 

Vra mens meeste van hierdie liedens of hulle al enige poging aangewend het om hulle her- en toekoms hier te red, sal hulle jou net ‘n louwarm antwoord kan bied. Hulle sal ook sê dat dit onmoontlik is, en dat mens eerder moet gaan wyl hy kan. Vra mens dan of hy sy nuwe vaderland ‘n hand sal leen wanneer hulle langduur probleme al hoe meer voor die hand liggend raak, en die toekoms nie meer so blink skyn nie – dan is die antwoord: „nee ek sal net weer trek.”

 

‘n Weghardloper is iemand wie nie net weghardloop van groter, volksverwante vrae nie, maar dit heel waarskynlik in sy persoonlike lewe ook doen, met verhoudings, werk ens. Dit kom meestal daarop neer dat hulle geen of vreeslik min ervaring het met overcoming, om lyd en swaarheid te ervaar maar dit dan te oorwin. Die ekstase van die sege oor mens se probleme en oor homself is vir hierdie liedens gans vreemd – daarom kan hulle hul ook nie verbeel om dit op ‘n groter skaal te ervaar nie.

 

Hulle soek meestal van lewe net ‘n rustige tempo, gemak, weelde, ‘n groot televisie: en ‘n groter kussing vir hulle vet holle. Stel mens hierdie weghardlopers voor dat hierdie dinge eers na die arbeid en inspanning van geslagte moontlik geword het, dat dit nie net uit die lug uit geval het of saam met emmigrasie papiere gekom het nie, ― wat sal hulle sê?

 

Genoeg oor die weghardlopers.

 

Om te bly gly

 

Hoe vêr my raad of invloed vermag om te strek, weet ek nie om te sê nie. Hopelik kan hierdie opstel enige lig op die onderwerp werp.

 

Diegene wie wil bly, wil dit gewoonlik op grond van ‘n on-klare blik van werklikheid en wat moontlik is. Hulle wil bly, maar dan meestal net hier bly muf terwyl hulle kla en kerm en dieselfde foute maak wat nou al dekades lank met gapende monde gepleeg word. Hulle wil bly, maar ook bly gly: dit is agteruitgang. Hierby is daar ook geen toekoms wat ‘n blanke mens waardig is nie.

 

Wie wil bly, moet ernstig begin dink aan hoe die bedrieglike Bantoe staat tot sy knieë gebring kan word, hoe ons ons reg op ons vaderland kan vat en hoe ons onsself kan afgrens van die wilde kwiek, sodat bevolkingssyfers om ons nie veel saak maak nie, want dit sal net WIT staatsburgers wees wat in ons nuwe land mag stem. Laat die Bantoes maar hulle brood en cirkusse op hulle eie sak finansier.

 

 

Laastens skryf ek hierdie – en bedryf hierdie website oor die algemeen – om myself ‘n sin van gemoedsrus te gee, sodat ek weet ek doen my deel. Meer kan ek nie doen nie.

 

Rakende my eie vooruitsigte: wil ek nog terugkeer na my stamlande in Europa, en wil ‘n gewisse deel van my jeug daar deurbring, want dit lyk vir my soos ‘n lekker ding om te doen. Vir twee jaar het ek my te veel laat beïnvloed deur die breindood Siener mense denkende dat ‘n burgeroorlog of „nag van die panga” terstond gaan plaasvind. Hierom het ek ook my lewe op ys gestel om reg te wees vir enige ‘opwinding’ wat hier mog geskied. Dit het nie eenmaal gebeur nie, en die Siener kultus kreet nog dieselfde wysie as een jaar terug en waarskynlik tien jaar terug.

 

Ek dink Gustav Müller het ‘n knap en wêreldklas organisasie hier begin, en as hulle tog net bietjie wil vermilder en probeer insien dat daar ander mootlikhede vir die ontvouding van die politieke situasie hier is, dink ek hy kan sy onderneming steeds vir seer doeltreffende en interessante oogmerke aanwend – hy kort net ‘n ander uitsien.

 

Laastens beplan ek wel om tydelik te ‘emmigreer,’ maar wil en sal hierheen terugkom om my kinders groot te maak, want dit is my Vaderland.

 

Is die Kaapse Kleurlinge ‘n Dietse teelt?

 

Met hedendaagse pogings om ‘nasiebou’ kan mens sig met reg afvra oor of daar in die geskiedenis van die Dietsdom in hierdie land, voorheen ook sulke poginge was.

 

Eerstens moet dit klaar word wat ‘n nasie is. Hierdie woord kom van Latyn, en lui selfs in sy oorspronklike betekenis: ‘n volk wat uit een stam en een bloed spruit.

 

nation (n)

1300, nacioun, “a race of people, large group of people with common ancestry and language,” from Old French nacion “birth, rank; descendants, relatives; country, homeland” (12c.) and directly from Latin nationem (nominative natio) “birth, origin; breed, stock, kind, species; race of people, tribe,” literally “that which has been born,” from natus […] (vgl. innate, native, natal, nature)

 

Met reg of nie – lyk hierdie woord heelwat soos ons woord naat (verbindings plek), d.w.s. ‘n nasie is dit wat inmekaar ingenaai is.

 

Iedereen kan nou vinnig gaan toets aan watse nasie hy behoort, deur op te let na sy vel-, oë-, haarkleur ens. watse taal hy praat, waarin hy glo – kortliks sy herkoms en toekoms. Hierdie herkoms en toekoms moet immer inmekaar ingenaai wees, die nate wat die volk met mekaar verbind, also is daar geen nasie wat nie hierdie verbindingspunte van gemeenskaplikheid het nie.

 

Ons verskil in al hierdie punte grootendeels van ‘Afrika’ en alle getier wat sich vandag hier bevind. Ons is (meestal) ‘n Noordiese ras en moet ons self as niks minder beskou nie. Die Kleurlingvolk wat in die Kaap ontstaan het, daardie jammer en elendige tjud, wie vandag byna ons eie getalle oorskry en deur die media-meesters voortgevoer word as „die toekoms van Afrikaans” – is dit nie eenmaal nie.

 

Wat ‘n ander skrywer elders as „anglisasie en negrofilisme” beskryf het, is waarskynlik nie al wat deur die Britte na Suid-Afrika gebring was nie, maar ook die Kleurling ras. Wie meer wil weet lees verder die woorde van:

 

H.M. van der Westhuizen, Kultuurbewuswording van die Afrikaner, Kultuurgeskiedenis van die Afrikaner Deel III, Nasionale Boekhandel Bpk., 1950, bl. 56-58

 

‘n Nuwe Nasie

 

Hoewel daar teen die einde van die agtiende eeu nog nie gepraat kon word van volle Afrikaanse nasionale bewussyn nie en gevolglik ook nie van volslae kultuurbewustheid nie, bly dit egter ‘n feit dat ‘n nuwe „Europese” nasie reeds gebore was – die Boerenasie, wat bewys gelewer het dat hy volgens eie karakter, landsaard en geesteskrag wou handel en wandel, m.a.w. eie geestesgoedere wou bou, handhaaf en veredel – dit is, eie kultuurwaardes wou skep. Die bloedstroom van Nederlander, Fransman, Duitser en Skandinawiër het biologies in ‘n nuwe menstipe tot organiese eenheid vervloei; en die produk was nóg Nederlands, nóg Frans, nóg Duits, nóg Skandinawies – dit was Afrikaans, van Afrikaanse bodem, niks meer en niks minder nie. Hoewel die mense maatskaplik groepsgewys geleef, gewerk en beweeg het, het hulle nogtans in natuurlik-organsie verband gestaan. Hulle het ‘n gemeenskaplike kultuurbesit gehad, te wete ‘n eie, selfstandige, ekonomiese boereplaasstelel en woonplek, eie drywende staatsideaal, spreektaal en idioom, verdedigingstelel, bloed-ideologie, Christelik-nasionale opvoedingstandpunt en eties-sosiale struktuur, eie kerklike vorm en tradisie, aangepas by plaaslike omstandighede, eie kunsopenbaringe, volkswysheid en -tegniek, regsideaal – in een woord, lewensopvatting en lewensvorm. Die mate van bewustheid hiervan as eie waardebesit sal wel verskil het van kleiner groep tot groep en van enkeling tot enkeling.

 

Die negentiende eeu se eerste helfte is tereg die tydperk van kultuur-botsing genoem. Die skielike teëskaduwing van die Dietse kultuur en lewensvorm van die Afrikaner teen die Angel-Saksiese beskawing van die Brit, wat hier as oorheerser land en noodwendig ‘n minderwaardigheidsgevoel by voornoemde skep, versnel die tempo van kultuurbewuswording by die Boerenasie.

 

Die bloedsuiwerheid word bedreig as daar skending is van die Godgeskape kleurskeidslyn, wat vir die Boer uit lewenservaring duidelik geword het. Die taal, wat as uitwendige instrument van die innerlike volksbegrip en lewensinhoud gegroei het [20] deur die voorafgegane jare, word bedreig in kerk, skool, regspraak, landadministrasie en op ekonomiese gebied wanneer Engels vooropgestel word. Die selfonderhoudende plaaslewe, met sy werkers wat organies ingeskakel was deur die besondere funksie wat iedereen met lus tot instandhouding van die geheel verrig het, word bedreig wanneer slawe, onder „filantropiese” voorwendsels en bykans sonder vergoeding vir die boere, vry verklaar word, eintlik met die doel om ‘n afsetgebied te skep vir die fabrieksware van die geïndustrialiseerde en suiwer kapitalisties ingestelde oorsese eilandlewe. [21] Die effektiewe Boerekommandostelsel, wat alleen as waarborg vir die beskerming van eie goed en bloed kon dien, word bedreig wanneer oorsese troepe sonder militêre ervaring en kennis van inboorling-taktiek en -mentaliteit die lewe van ‘n oorrompelde Boerenasie moet beskerm. Die gebeurtenis van Slagtersnek in 1815, die bloedvermenging wat plaasvind sedert die koms van Britse troepe en in 1819 op groot skaal verbrei raak, sodat die sogenoemde „Cape Boys” as ‘n nuwe klas ontstaan net nadat ‘n groot deel van die eerste bataljon van die Sestigste Britse regiment in Kaapstad ontslaan is, [22] asook die Britse beleid van Somerset, het regstreeks aanleiding gegee tot die Groot Trek. Hierdie vryheidsuittog mag met reg beskou word as die mees algemeen bewuste kultuurdaad van die Afrikaner tot op hierdie datum. Die oortuiging, moed, opoffering, stryd en geloof daaraan verbonde, spreek van ‘n heldere wete dat dit die enige weg tot nasionale selfbehoud en voortbestaan beteken het. Meer as alles voorheen, het hierdie trek helde-eer, -trots en -ideaal as blywende besieling vir die Boerevolk geskep.

 

Intussen gaan die proses van grondbesetting en die stryd om ‘n eie staat te stig nog altyd voort. Die trekkers sny hul pad oop na die Noorde tot waar die Voortrekker-republieke gestig en gevestig word. Die aangetekende getuienisse van leiers soos Pier Retief, Sarel Cilliers, Louis Trichardt, Andries Pretorius, Hendrik Potgieter e.a. is ene vuur van bewustheid. Die algemene nasiebewussyn was daar.

 

[20] Vgl. in algemene verband hier Georg Schmidt-Rohr se werk: Die Sprache als Bildnerin der Völker (Jena, 1932).

[21] ‘n Standpunt van prof. Dr. W.P. de Villiers.

[22] Vgl. Theal in: History from 1795, Dl. I, bl. 205: „That class of the inhabitants only came into existence in considerable numbers after 1819, when a large proportion of the first battalion of the 60th regiment was discharged in Capetown and thereafter associated almost excluively with the coloured people.”

Lindering

~ ~ ~

 

Dank aan die skrywer van die Oera Linda Boek
Ook die digter van die Onder de Linden Lied
― tekens van ‘n nuwe tîd!

 

~ ~ ~

Walther von der Vogelweide deur Rudolf Wustmann, 1913, bl. 59