Voorspellinge vir die jaar

De lachende cavalier, Frans Hals, 1624

 

[‘n Herinnering dat 2019 ook die jaar 4212 volgens die Friese jaartelling is, en dat ons volk en dié van wie ons stam skoon vier millennia se geskiedenis agter die rug het waarvan ons nouliks weet.]

 

Die woord voorspel het ‘n interessante dubbelsinnigheid, en is waarom ek dit as opskrif vir hierdie opstel gekies het. Voorspel is ‘n samestelling tussen voor, spel en ook speel – en kan beteken:

 

  • Iets wat vooraf gespeel word, ‘n stuk musiek voor die eintlike uitvoering; inleiding, proloog [s.nw.]
  • Iets wat voor iemand ge-spel word, u i t g e s p e l  word, seer eenvoudig ontleet en daar gestel [ww.]
  • Iets wat deur een of ander geesteswerking vooraf aanskou en daargestel word, d.w.s. iets wat in iemand se geheue of insig voor die tyd afspeel; profeteer wat gaan gebeur, waarsê, ‘sien’ [ww.][s.nw.]

 

2019 as voorspel vir groter dinge

 

Ek onthou ek het al skoon in 2016 vir myself gesê dat 2019 ‘n verbuigingsjaar of inflexion year sal wees. Dit beteken dat watse rigting hierdie jaar ookal in buig, waarna dit uitsien teen die einde van die jaar, dan die rigting sal bepaal van die volgende paar jare in ‘n manier wat nie verander sal kan word nie.

 

Vandag moet ek dan 2019 sowel 2020 tot daardie tydperk inreken, daar die volgende tien jaar se gebeure nouliks voorspel kan word, maar ons sal darm ‘n voorspel of ‘n voorsmakie daarvan kan kry, in die volgende twee jaar.

 

Gewis is dat die Bantoestaat aan die ondergang is, en die persmense se pers ook. Hierdie twee magspunte, naamlik die swart staat en die pers media, se dae is getel. Mens kan voorts al hoe strenger en meer drakoniese wetgewing en ‘nuus’ van hulle kant af verwag, omdat die dwingeland en towenaar sy greep des te stywer maak, wanneer hy dit voel gly.

 

Hierby wil ek sê dat beide hierdie twee instellings, staat en media, hulle self in 2018 skoon uitgepit het met hulle grondgryp stories. Mens kan hierdie jaar meer dramatiese voortvoeringe van hulle af verwag – en daarby meer foute wat gepleeg sal word. Teenstanders van hierdie twee bedrieglike instellings sal goed doen om dit tot hulle bate te gebruik.

 

So vêr dit die verkiesing aangaan weet ek nie. Interessant was om te sien dat die jong geslag van Bantoes blykbaar nie ‘n groot belangstelling in politiek het nie, dit of hulle besef wat kom. Mens lees laasjaar in November nog berigte soos: ‘Where are the youngsters? IEC says low registration numbers are a major worry’ (A).

 

Wie hulle hoop nog wil sit in ape met blou klere in teenstelling met bv. ape in rooi of geel klere kan dit maar doen, hetsy blou – geel – of rooi laat die saak onverskillig in die langduur. Ek sou nog ape in rooi verkies, dit sal onaangenaam en angsaanwekkend wees, maar sal die werklikheid en voorspelbaarheid vinniger laat gebeur (paddas in kookwater ens.) Hierby dan verbrokkeling en balkanisasie.

 

Niks nuuts onder die son

 

Die woord nuus se afleiding van die woord nuwe lê skoon voor die hand – nuus is iets nuwes, iets nuuts (vgl. Engl. new en news). Die Afrikaanse verduideliking van ‘nuus’ lui: „inligting van gebeure wat nog onbekend was.”

 

Soos skoon gesê is daar niks nuuts onder die son, gevolglik ook niks nuus onder die son.

 

Hierdie oulike klein verduidelingkie is skoon die beregtiging van my staking van nuus lees. Na die 3 en ‘n kwart jaar wat ek gedwingd gevoel het om die haatlike nuus wat Suid-Afrikaanse media uit ‘opgooi’ in te neem, het dit my gemoedstoestand werklik vergiftig. Dieselfde het ek al van vele ander mense gehoor, en die dag sal kom wanneer die venynige, nydige en haatlike skepsels verantwoordelik hiervoor hulle oordeel sal ontvang. Wraak en hoe ons voorgeslagte dit verstaan het is iets wat ek nog in die toekoms sal bespreek.

 

Voorts sal ek my hopelik meer kan toewend op die slagspreuk van hierdie website: Dietse taal en herkoms – daar dit tog die rede vir sy bestaan is. Politiek en sekere ander sake moes bespreekd geword het omdat die voorbestaan van die Dietse volk en gevolglik hulle taal en herkoms, daarvan afgehang het. Ek voel egter daar is genoeg mense wat hulle in die kampvelde vir hierdie voortbestaan wy, en dat ek dan uiteindelik kan terugkeer na dinge wat vir my meer belangrik en aantreklik is.

 

‘n Groot tyd lê voor ons.