Verskillende wêrelde

 

Tyd en tydsberekening is grondbedinginge vir enige wêreld.

 

Volgens ons huidige wêreld, is dit die jaar 2018. In die Jode se wêreld, wissel die jaar binnekort en sal hulle dan in hulle 5779de jaar sedert die skepping van hulle wêreld wees.

 

Soos Dr. Ottema in sy aantekeninge (bl.3-4) oor die OLB genoem het, was ons huidige jaartelling eers in die 6de eeu „na Christus” deur ‘n sekere monnik (Dioysius Exiguus) uitgedink. Hierdie jaartelling het uiteindelik die Nederlande bereik deur die geweldige kerstening ook genocide wat deur Karel die Grote uitgevoer was:

 

On the continent of Europe, Anno Domini was introduced as the era of choice of the Carolingian Renaissance by the English cleric and scholar Alcuin in the late eighth century. Its endorsement by Emperor Charlemagne and his successors popularizing the use of the epoch and spreading it throughout the Carolingian Empire ultimately lies at the core of the system’s prevalence. (Wiki oor die A.D. jaartelling)

 

Voor hierdie gebeurtenis het die Noordiese volke egter hulle eie jaartelling gehad, welke so vêr ek weet alleen by die Friese oor gebly het:

 

Als men b.v. een Frieschen Almanak van het jaar 1850 inziet, dan vindt men daar terstond opgegeven:

Tijdperken.
Het jaar na de geboorte van Christus 1850.
Grieksche jaartelling 7358.
Wereldschepping 5799.
Jaar der Joden 5611.
Sedert den Zondvloed 4043.

Dit laatste jaartal heeft tot aanvangspunt 4043 — 1850 = 2193 voor Christus, d.i. het jaar waarin Atland verzonken is, in overeenstemming met Hiddo’s opgave 3449 — 1256 = 2193.

(GESCHIEDKUNDIGE AANTEKENINGEN EN OPHELDERINGEN BIJ THET OERA LINDA BOK, Dr. J.G. Ottema, Tweede, vermeerderde uitgave, Te Leeuwarden, bij H. Kuipers, 1878)

 

Die Friesiese jaartal, wat sig moes vervorm om by die Christen mitologie in te pas, word dan hier bo as „Sedert die Sondvloed” aangedui. Mens kan gerus net „sonde” van „vloed” verwyder en dan met die regte benaming oorbly. D.w.s. dat hulle nie gemeen het die wêreld was 4211 jaar gelede geskep nie, maar dat daar ‘n groot vloed daardie tyd gebeur het, wat aanleiding gegee het tot die aanvang van hulle jaartelling.

 

Voor hierdie vloed was die Noordiese wêreld werklik ‘n „paradys”.

 

[047/ 6-16]
THÀT STÉT VP ALLE BURGUM ESKRÉVEN.
ÉR THÉRE ÀRGE TID KÉM. WAS VS LAND THÀT SKÉNNESTE IN WRALDA.
SVNNE RÉS HAGER AND THÉR WAS SJELDEN FROST.
ANDA BÁMA ÀND TRÉJON WAXTON FRÜZDA ÀND NOCHTA THÉR NW VRLÉREN SEND.
AMONG THA GÀRS.SÉDUM HÉDON WI NAVT ALENA. KÉREN. LJAVER ÀND BLÍDE
MEN ÁK SWETE THÉR LIK GOLD BLIKTE
ÀND THÀT MÀN VNDERA SVNNA.STRÉLA BAKJA KVSTE.
JÉRON NE WRDE NAVT NE TELATH
HWAND THÀT ÉNE JÉR WAS ALSA BLÍD AS.ET ÔTHERA.

~ ~ ~

Dit staan op al ons burgte geskryf.

Voor die slegte tyd gekom het, was ons land die skoonste in die wêreld. Die son reis hoër en daar was selde gevries. Aan die bome en bossies groei *vrugte en neute wat nou verlore is. Onder die plantsade het ons nie net **‛keur’, ‛liewer’ en ‛bly’ nie maar ook ‛soetes’, wat soos goud blink en wat mens onder die sonstrale kon bak. Jare word nie getel nie, want die een jaar was so bly soos die ander.

 

 

*FRÜZDA ÀND NOCHTA – hier as „vrugte en neute” kan ook gesien word as „vreugde en genot”, daar FRÜ die kern woord is van beide vrugte en vreugde, terwyl NOCHT o.a. die oorsprong is van genot, genoeg en ook Eng. naughty (soos deur mnr. Ott nagewys is)

 

**Hier, soos die bg. nota, kan die name van gewasse ook verwys na ander begrippe. In my vertaling het ek Ott en Jensma nagevolg in die figuurlike vertaling „keur – liewer – bly – soet” waar die letterlike „koring – hawer – blyde(?) – Eng. sweets (dink aan Afr. lekker(s) met sy dubbele betekenis)” net so geldig is. Sien bespreking deur mnr. Ott.

 

Peter Pan speel sy pype in ‘Nimmerland’

 

Verlore vrugte, of verbode?

 

Veel van ons ras se vroegste wêreldkennis en -kuns is verlore gegaan. Ook heelwat is deur die Satansras oftewel die Mense v.d. Leuen verdraai en omgekeer, soveel so dat ek my vermoede daaroor nognie durf uitspreek nie.

 

In hierdie opstel sal ek dit ook nie doen nie.

 

Hierdie moet vir ons ‘n vrolike tyd wees vol blydskap en vreugde: ons het ons ou wêreld teruggekry. Ek lees onlangs van sade wat uit ou Egiptiese grafte ontdek was, wat duisende jare oud was, maar danksy die regte omstandighede het dit behoue gebly en kon na so ‘n lang tyd, nogsteeds geplant word en heeltemal gesond en groot opwaks. Mens herinner hom dat saad en sede dieselfde oorsprong het (SÉD -A/-UM).

 

Lente is tog immers ‘n vrolike tyd.