Geel muf

Onlangs het ek weer die ongeluk gehad om na ‘n staatsinstelling (lisensie kantoor) te moes gaan. Daardie belewenes het aanleiding gegee tot die skrywing van hierdie opstel.

 

Staatsinstellings, d.i. lisensie-, polisie-, weermagskantore onder andere, is die voorste voorbeelde van wat gebeur met blanke instellings wat gekoloniseer word deur Bantoes. Daar heers ‘n soort van sielsdoodheid en leweloosheid wat ek as ‘geel muf’ beskryf.

 

Hierdie geel muf is die wese van swartheid, en word goed voorgestel deur die kleure van die ANC. Dit dra die gevoel van loomheid, ondeeglikheid en domheid – toevallig die drie eienskappe wat deur ons oervoorgeslagte beteken was as die deure waardeur boosheid kom:

 

[099/ 4-5]BOSHÉD KVMTH THRVCH LÔMHÉD VNDIGERHÉD ÀND DVMHÉD.
„Boosheid kom deur loomheid, ondeeglikheid en domheid.”

 

 

Geel-muf en sy eienskappe kan dus nie in groter teenstelling staan met die Noordiese gees nie, wat sig laat beskryf deur lig, deeglikheid en wysheid. Hierdie drie staan almal onderdanig aan die elektriese en vervoerende eienskap van odilliese krag – wat ons tot nog toe verloor het.――

 

Die Noordlanders van die Suide

 

Pretoria is die grootste Noordelikste gebied van blankes in Suid-Afrika, ook die versamelplaas van die meeste Afrikaners ter wêreld, gevolglik die mees geskikte plek vir die oprigting van ‘n Dietse staat.

 

Ek het al sprake gehoor dat ons in hierdie gebied selfs die nie-blankes in getalle oorskry. Die gebied is wel omtuin deur wilde kwiek, wat vervoer van kos, hulpbronne en ander sake sal vergemoeilik; maar hierdie is pryse wat ons kan betaal. Mens kan ons dan vergelyk met ‘n bevolking wat bv. ‘n hoë berg deel bewoon, vervoer heen en weer is moeilik.

 

Vir een of ander rede voel mens hier ‘n gewisse heemlikheid of gebondenheid aan die grond. Ek voel dit self, en na ‘n kort ruk van weersin teen die Bantoestaat en sy skepsels wat my tot emigrasie gedryf het, het hierdie gevoel nogtans by my gebly en selfs gegroei.

 

Hier is dus die plek waar ons ons oogmerk moet maak: die verowering van staatsinstellings.

 

Dit beteken skole, lisensiekantore, polisiestasies, water-en-lig sentrales e.d.m. Al die genoemdes is boublokke en kernpunte van enige moderne samelewing. Waarom ons dit nogsteeds aan loomheid en onbevoegdheid oorlaat is vir my ‘n raaisel – dit is immers ons wie daarvoor betaal!

 

Deur onder te begin, nl. die verowering van sulke bedrywighede, sal ons reeds die raamwerk in die hande begin bekom wat ons daadsaaklike beheer oor ons naaste behoeftes sal gee. Hierna sal die groter politiese stryd dan begin.

 

„Maar die swartes is baie en ek is bang(?)”

 

Die klakouse praat hulself nou al jare lank bang dat hulle „uitgewis gaan word” ens. so dit is heel natuurlik dat hulle wil wegvlug soos die Groot Tyd nader stap. Hierdie is ‘n soort van Arterhaltung en heel verstaanbaar.

 

Wie se MOD* egter anders ingestel is, sal nie veel genot vind in sulke bangmaakpraatjies nie. Vir hierdie mense stel ek voor dat hulle na die werk van Jan Lamprecht gaan kyk, veral die uitleg wat hy gedoen het oor die klein geveg laasjaar in Pretoria, wat wys dat dit wel moontlik is vir ‘n klein gevestigde groep blankes om die drywende kwiek af te weer (sien Video: SA Race War: 1st Battle Between Blacks & Whites – Part 2)

 

*(Wortel van die woorde: moet, moed, gemoed en Eng. mood. Deur die konteks wat MOD in die OLB gebesig word, kan dit ook verstaan word as: aard, tipe, grondwet, gewete en selfs siel. Uit hierdie kern word MODER: moeder afgelei.)

 

Kan en moet

 

In die meesterwerk van Alfred Rosenberg (Die Mite van die 20ste Eeu) het ek die eerste keer sprake gesien van die gebondenheid van die woorde ‘moet’ en ‘kan’. Hier word daar gesê dat dié woorde mekaar vooronderstel, nl. dat as mens iets kan doen, dan moet hy – en omgekeerd (binne die perke van goeie oordeel natuurlik).

 

Hierdie wisselwerkende begrip het ek al in die toesprake van Hitler, Goebbels en ja selfs Verwoerd gehoor.

 

Ons kan en moet ‘n Dietse staat hier oprig.

 

Gaspard de Coligny, 1519 – 1572