Braai en Apartheid

 

Hierdie twee Afrikaanse woorde het skoon in die Engelse woordeskat opgegaan, sodat dit aan die Engelse kant staan van bv. ‘n Engels-Duitse woordeboek.

 

Aangesien hierdie woorde die Afrikaner se claim to fame is, sal ek dit hier bespreek.

 

Wie mag apartwees?

 

Wieookal nog glo in ‘n „moraal” moet dan erken dat daar verskillende soorte is. Met hierdie het Nietzsche volkome reg gehad wanneer hy gepraat het van ‘n Meestermoraal en ‘n Slawemoraal. Rofweg oorgesit in ons huidige omstandighede, kan mens sê dat ‘n sekere volk – ‘n sekere ras – se moraal heersend is.

 

Dit beteken dat dieselfde daad, bv. Apartheids beleid as staatkundige grondgedagte toepas, net vir sekere volke veroorloof is – en vir ander nie. So hoef ek nog nouliks daardie „shitty little country in the Middle-East” se naam uit te spreek vir die leser om te verstaan.

 

Karl Bauer ‘Friedrich Nietzsche’ (bron)

Apartheid word huidiglik vir sekere volke veroorloof en vir ander nie, danksy die geloof oftewel geestelike ryk wat hierdie ‘uitverkorenes’ bestaansreg gee – so is dit nou.

Wat beteken hierdie woorde?

 

Apartheid is eenvoudig ‘n samestelling van apart (afsonderlik) en het (heid). Dit beteken dan om die eienskap van apart-te- of apartwees. Woordeboeke sal gewoonlik teenoor hierdie woord iets soos „rasse diskriminasie” sit, wat nie die wesenlike betekenis ooreenstem nie, maar die betekenis wat deur die Mense v.d. Leuen oor dit gewerp was om die nederrasse teen ons aantehits. Met dieselfde asem gesê sien mens dikwels deesdae wanvoorstelle wat aan woorde geheg word met die nuwe woordeboeke, die skrywers daarvan probeer die taal verbaster en verdonker sodat dit geen sin meer kan maak nie en enkel net by hulle mal wêreld sal in pas.

 

Braai se herkoms is ietwat meer interesant.

 

Dit is ‘n voorbeeld van ‘n gerekte A klank wat deur ‘n D gevolg word, wat die laaste verloor en dan in ‘n aai klank vervorm. Die vorm waaruit braai kom was dan brad(en), en die laaste kom uit die ouer vorm BRÉDA.

 

Mens kan sien dat uit BRÉDA nie net braai nie, maar ook breed en (uit-)brei afgekom het (ctrl+f hier vir BRÉD).

 

Mens kan also sê: braai=breed=(uit-)brei.

 

Hoe lyk die ideale braai?

 

Ek sou sê dat dit eerstens ‘n aparte afsonderlike braai moet wees, ‘n braai waar daar geen verraaiery toegelaat word nie, laastens ‘n braai wat sig in ‘n geestelike sin uitbrei na ander eensgesindes waarookal hulle mag wees in die wêreld, sodat almal lekker saam kan braai.

 

So ‘n braai begin dan immers tussen ‘n handjievol vriende, wie uit ‘n sin van vrolikheid en kameraadskap saamkom om fees te vuur. Nie eenmaal was daar al ‘n ideale braai wat aangevang was deur angs en noot nie – sulke braaie kan nooit uitbrei en groter word nie en sal dit ook nie doen nie. ‘n Braai moet vrolik wees.

 

Ek hoop witnasionaliste en „regses” let op na wat ek nou gesê het.―

 

Kan daar nog eenmaal ‘n Dietse braai kom?

 

Hier moet ek met die uiterste beskeidenheid praat.

 

Ofskoon wind kan help om ‘n vuur (wat die kern van ‘n braai is) aantesteek en uittebrei, sal windgat wees en windbuidelry ons nie hier help nie.

Nederduitsch Taalkundig Woordenboek (1811) P. Weiland

 

[2 paragrawe oor ons uitwisting ens.]

Ek het twee paragrawe hier weggelaat, die Klakouse sing al jare lank dieselfde liedere en ek wou dit nie weer hier herhaal nie. Mens wonder of die gekla en gekerm van die Afrikaner is a.g.v. bloedvergiftiging of die invloed van die Joodse Ou-Testament waar daar ook altyd een of ander Joodpriester is wat staan en teem oor iets (sy volk se onsedelikheid ens.) Hierdie paragraaf staan dus in die plek van die twee weg gelates.

 

Seker is egter dat die natuur vernietig sal word.

 

WÉRA

 

Ons gaan nie hierdie land verower met vuurwapens nie dit is seker.

 

Ons het egter nog ons monde. Gaan ons begin praat en aandring op ons reg tot afsonderlike ontwikkeling, of wil ons stilletjies ondergaan?

 

Om af te sluit met ‘n aanhaling van neef Hitler: „Die aarde is nie daar vir lafhartige rasse nie.”