Afrika ook Afrikaanse universiteite

 

(Sien ook my opstel by PRAAG 19 Mei 2017: Revolusie begin by hoër onderwys)

 

Aan wie behoort Suid-Afrika se universiteite?

 

Die antwoord hierop moet stellig lui: DIE AFRIKANER.

 

Hier sou geen sprake van universiteite wat nog van bewerkte land of lopende water uit aangelegde krane die rede wees, as dit nie was vir die Blanke (:Dietse) kolonie wat hom hier kom vestig en uitgebrei het oor die laaste paar eeue nie.

 

Die geswats oor „Afrika Universiteite” of „voor Koloniale Pedagogie of Leerplanne” is so belaglik dat dit nouliks genoem hoef te word – Afrika, dit wil sê die Afrikane, sal in die dekades wat kom besef  wat hierdie woorde werklik beteken.

 

Terloops ek is self ‘n voorstander van hervorming wanneer dit by ons leerinstellings soos skole en universiteite kom, maar dit vir later.

 

Deur wie is ons universiteite gekoloniseer?

 

Deur verradelike Blankes; Bantoes en Jode.

 

Dit lyk vir my amper of die gedagtegang wat oorspronklik uit daardie Joodse Ghetto wat sig ‘n universiteit noem (WITS) ontstaan het, hedendaags die aanvaarde norm by meer en meer van ons universiteite word. Naas WITS is UCT en  deesdae ook Stellenbosch seker die grootste versamelplase van Joodse personeel. Daarom verras dit nie dat mens soveel anti-Blanke haatspraak van daar af speur nie.

 

Ook word daar heelwat gedagtelose napraters en naapers (―) vanuit die rye van ander rasse bemerk, wanneer dit kom by die verspreiding en propagering van anti-Blanke haatspraak.

 

Hierdie haatspraak neem gewoonlik die form van praatjies oor „dekolonisering,” inrigting van ons universiteite na „Afrika” e.d.m. Dat hierdie dinge noodwendig anti-blank en anti-ONS is moet vir iedereen duidelik wees. So veel meer is hierdie ‘n klap in die gesig wanneer ons gemaak glo word dat ons geen reg op ons universiteite of skole het nie en dat ons dit maar goedsmoeds moet oorhandig aan die massas.

 

Afrikaanse skole en voormalige Afrikaanse universiteite is ons sin en kan dit weer word!

 

 

Aangesien universiteite die voorgrond van gedagtes is, en dat dit nie sou bestaan indien dit nie kennis deur gedagtes uitdra nie, so moet dit dan wees dat iemand se gedagtes daar voorrang geniet. Huidiglik is dit beslis nie ons gedagtes nie (vir die van ons wat dink), maar dit kan wees.

 

Mens dink net aan die jare lange, soms eeue lannge, stryd wat die Jode gevoer het om te kom waar hulle is in wat nogsteeds „Westerse” instellings genoem word. Hier hou ons ons net by universiteite:

 

  • Die koop van aandele of intreding as finansieële borg vir die universiteit (UCT was so al skoon in die 1800’s oorwin)
  • Die langsame insyfering van personeel in die instelling in en die gevolglike bevordering van hulle eie wanneer dit by aanstellings of leerplanne kom
  • Die skepping van meestal kunsmatige sosiale druk van buite af vir die universiteit om te transformeer (beleid ens. te verander)
  • Die verowering van ‘n bepaalde fakulteit binne die universiteit, waarby ‘n onreëlmatige mag uitgevoer word oor die gehele instelling (mens sien bv. meeste van die skepsels wat sulke radikale anti-Blanke haatspraak uitkots in Geesteswetenskappe [Humanities], Regs [Law] of Ekonomiese fakulteite as in bv. Ingeneurswese of Medies)

 

Hierdie aard van verowering kan mens ligs ‘parasieties’ of ‘vergiftigend’ noem, daar dit nie gaan oor die aanvang en op bou van ‘n nuwe onderneming nie, maar die aanvalling en oorname van ‘n bestaande instelling van binne af (rysmier taktiek).

 

Tuks, Pukke en Stellenbosch (miskien ook Bloem) staan ryp vir sulke bewegings, omdat hulle nogsteeds van ‘n aansienlike blanke en Afrikaanse personeel voorsien is. Hoeveel van hierdie liedens volks- en taalgetroudheid – bo alles die eer van hulle bloed en herkoms – as bedingende lewensbenaderings betrag weet ek nie om te sê nie.

 

Ek verwag ook nie dat daar veel sulkes is nie, ek verwag egter dat die minderheid wat daar wel is, hierdie opstel lees en miskien enige inspirasie hieruit kan trek om wat ons sin is terug te vat.

 

Wat daar vir die studente oor is om te doen het ek nog nie veel aan gedink nie. Dat daar egter veel is vir hulle om te doen twyfel ek nie oor nie, mens hoef net sy verbeelding te gebruik.―