Taal en aantal: Afrikaanse skole moet wegbreek

Land, skole en dorpe is die grondbeginsels van kultuur. Onder land kan mens met reg die platteland verstaan, d.w.s. plase en boerderye. Dorpe is ‘n versameling van mense in ‘n bepaalde streek, hierdie mense lewe gewoonlik nie so selfstandig soos iemand op die platteland nie, maar is beslis nog meer bevoeg tot selfonderhouding as stedelinge. Eindelik kan skole in dorpe, stede of die platteland aangetref word.

 

Die Mislukte Bantoestan het reeds ons stede verower en boog hard op hierdie oorwinning – laat hulle dit geniet, dit is vir ons geen verlies nie.

 

Wat bly oor?

 

Die Afrikaner het tydens die laaste 20 jaar stelselmatig land, ook skole, ook dorpe; verloor. Hierdie daadsaak kan van vele sye af verduidelik word maar is grondeliks a.g.v. onmag en ‘n wil tot ondergang.

 

In 2018 het die Bantoestan sy bedoeling om ons land (also een van die drie grondbeginsels van ons kultuur) te steel. Natuurlik, wanneer ‘n rower sien dat sy teikens geen sprake van weerstandskrag besit nie, gaan hy verder: nou sal ons ons skole verloor.

 

Panyaza Lesufi, wie ek aan die begin van die jaar die geleentheid gehad het om van naby af te beskou, wil vir homself naam maak, deur die man te wees wie die laaste toevlugsoord van Afrikaanse kultuur te vernietig. Dit was toe reeds duidelik, dat sy oogmerk nie was om bantoe leerlinge te bevorder nie, maar om die oorblyfsels van Blankendom te vernietig. Watse rede hy ookal hiertoe moet aanwend word gebruik soos dit hom pas („gelykheid,” „antirasisme,” „saamspeel” ens.)

 

Wanneer mens ‘n beter begrip kry oor wat wil is en hoe dit geuiter word, nl. dat die wil die drywende krag agter alle dade en gedagtes is, en dat verduidelikings vir wil meestal net die gevolge, en nie die oorsaak raak nie. In hierdie geval is Lesufi se wil klaarblyklik die ter gronde rigting van ons skole, terwyl die redes verskil en toegepas word soos die geleentheid dit vorder.

 

Ek verstaan die bg. is ietwat ingewikkeld maar dit moet eenmaal begryp word, sodat ons kan ophou verloor.

 

Aantal en aanteel

 

In die tweede helfte van die jaar 2015 het ek vir die eerste maal besef hoe gelukkig ek was om in suiwer blanke skole groot te geword het. Dit was natuurlik die tyd toe die swart „studente” hulle natuurlike instink begin uitleef het (stakings, afbranding van geboue, aandrang op gratis onderrig: wat maar net ‘n ander vorm van diefstal genoem kan word; ens.)

 

Mens besef dan uit welke verskillende wêrelde hierdie skepsels kom, en dat mens nie met hulle kan saamleef nie.

 

Huidiglik word daar gesê dat instellings soos skole, universiteite en ander ondernemings wat deur blankes geskep was, hulle deure moet oopmaak vir die skuim van die aarde. Die rede hiervoor is dat die skuim die blankedom in aantal vêr oortref, daarom moet die blankedom toelaat dat die skuim hulle skole ens. binne vaar, en van binne af verbrokkel en verbaster.

 

Ek hoop dat die leser ‘n vreemde gevoel kry soos hy die bs. lees. Dit maak nie sin dat ‘n groot aantal skepsels van ‘n sekere aard mag aanspraak maak op die werke van ander, net omdat hulle getalle ongoddelik hoog (en onvolhoubaar) is nie. Ons gee tog nie stem- en studiereg aan miere net omdat hulle in groot aantalle aangetref word nie, waarom doen ons dit dan vir mense?―

 

Afrikaans moet verdiets en Afrikaanse skole verblank

 

Afrikaanse skole moet wegbreek van die gesag van die Bantoestan.

 

Watookal die moeilikhede hiermee verbonde is, dit is die die prys werd en sal in die langduur ons net sterker maak.

 

Eie leerplan, eie beheerliggaam, en eie toelatingsvereistes. Niks minder as hierdie nie. Die staat is besig om van alle kante af met druk en spanning oorlaai te word, en kan sigself in elkgeval nie staande hou sonder blanke belasting nie, laat ons diens vir ons geld vereis en die Bantoestan in sy graf in help.