Raad vir verraad

Teregstelling van Johan van Oldenbarnevelt (beeld deur Claes Jansz. Visscher, 1619)

 

Die woorde raad en verraad durf albei oeroue woorde te wees. Mens sou moontlik ‘n ander betekenis verwag by verraad, omdat dit ‘n samestelling is van ver- en raad, waar ‘raad’ (RÉD, sien plasings van 17-18 Nov.) skoon die grondwoord vir vele ander woorde is (bv. gereed, radius, rede, reeds ens.)

 

Wanneer mens egter ‘n ver vooraan raad plaas, verander die betekenis vanaf ‘hulp of rede tot handel’ na ‘trouelose rede/ handel’. Hierdie is ‘n eienaardige taalverskynsel, want wanneer mens in ander gevalle ‘n ver- vooraan ‘n woord plaas (dink aan -maak, -skoon, -huur, -gewe ens.), dan word dit nie die teenoorgestelde van die kernwoord nie (daar is egter ander soortgelyke voorbeelde, bv. verleer).

 

Afr. verraai(-er) is dieselfde as verraad, maar is ‘n voorbeeld van woorde wat die eind ‘d/t’ by ‘n gerekte a of o klank verloor (bv. kwaad en kwaai, rood en rooi, pad en paaie, raadsel en raaisel).

 

Raaiselagtige verraad

 

Onder hierdie begrip verstaan mens diegene wie hulself skuldig maak aan verraad, maar dit op so ‘n wyse doen dat mens onseker is oor hoe om oor sulke liedens reg te laat geskied.

 

Wanneer ek praat van ‘reg’ bedoel ek natuurlik teregstelling, daar dit sedert oertyd die natuurlikste en noodwendigste straf vir volksverraad was (sien ‘GEBOOIE VIR HOERLINGE’ vir ‘n voorbeeld hiervan uit die ou Nederlandse volke).

 

Teregstelling vir verraad is ook geen oordrywing nie, ons beleef reeds die gevolge daarvan vir die laaste 20 jaar of meer, d.i. die uitmoring en marteling van ons volk. Waarom sal mens dan nie diegene met die dood straf wie se trouelose handel die dood op hulle eie volk bring nie?

 

Nou onder raaiselagtigheid verstaan ek mense wie se dade en denke so dom en onvernunftig is, dat hierdie skoon uitloop op slegte gevolge vir hulle ras. Hier durf ek nie voorbeelde noem nie, want dit is gewoonlik kleinlikhede wat gepleeg word, dog tel al hierdie kleinlikhede tot ‘n gewigtige geheel saam.

 

Miskien net teregstelling in die geestelike sin van die woord.

 

Trouelose raad

 

Getrouheid is die band van elke gemeenskap. Mens kan nog mense wie uit domheid of verbasterdheid handel oorsien of ten minste verstaan, omdat hierdie mense bloot volgens hulle aard lewe. Wanneer iemand egter wie skynbaar onverlette bloed besit, troueloos teenoor sy volk of ras handel, dié moet tereggestel word, sy voortbestaan bring die grootste oneer op sy volk – en is vir hulle in die langduur dodelik.

 

Mense wie beweer dat doodstraf agterlik of barbaars is, of dat die mensdom in die laaste 500 of 1000 jaar voortgevorder het, praat uit onreg. Mens vind doodstraf terug selfs in die mildste van volke (d.i. die Noordiese volke) se oudste geskiedenis, terwyl „die mensdom” nie eenmaal in die laaste 1000 jaar verbeter het nie, maar verbaster het. Gevolglik lewe ons in ‘n oorbevolkte wêreld waar die wemelende massas soos spinnekoppe aanteel en hulle media meesters langsamerhand hulle greep oor hierdie skepsels verloor, wanneer hierdie stand van sake vêr genoeg gevorder het sal selfs die eenvoudigste van blankes begin skreeu vir vergelding, maar meer daaroor op ‘n ander tyd.―

 

Raad wat reeds gegee was

 

Hierdie opstel deel niks nuut mee nie, maar sal hopelik dien as ‘n beregtiging en bejaing van die denkwyse van elke eerlike en opregte Afrikaner.

 

Ons lewe nogsteeds in ‘n tyd waar die geweldige meerderheid van inligtingbronne deur verraaiers of hule base besit word, gevolglik word mens so deur swendel en waansinnighede aller aard oorlaai, dat die reine rede en nugterheid skoon in mens gedemp word. Hiertoe stel ek voor dat mense hulself heeltemal onttrek van inligtingbronne wat verraad op een of ander wyse verkondig.

 

Laat hierdie ondernemings ter gronde gaan en weerhou hulle van enige inkomste – veral wanneer hulle hulself as „gratis” voordoen (goedkoop koop is immers duurkoop!)