Huldeblik aan Zarathoestra

Johann Benjamin Godron “Zarathustra” (GDK 1938)(bron)

Die gelykenis van Zarathoestra wie na ‘n lange tyd van eensaamheid sy hoë, skone berg verlaat om die dorpsmense iets diets te gaan maak, is vir my ‘n begeesterende voorbeeld.

 

Ofskoon hy deur grysaarde gewaarsku was om dit nie te doen nie, en self bevind het dat die dorpsmense eerder na seildansers en ander skouspelers wil luister as na die waarheid – het hy tog eindelik gesê: „Ich liebe die Menschen.“ Daarom doen hy dit.

 

 

 

 

~ ~ ~

 

Ster des Lewens (sien ook)