Die peupel spreek

Elke Maandag moet ek op daardie plakkerskamp wat sigself ‘n koerant noem (News24) lees oor hoe die peupel gespreek het, of: „The People Speak”.

 

Hierdie het betrekking op die openbare verhore waar die Bantoestan die peupel vra of hulle maar die blankes se land mag steel. Die peupel, op hulle beurt jubbel en juig dan ‘n verskriklike „JA”, dat daar verder nie veel te sê is nie.

 

Dat Eng. people verwandt is aan Afr. (ge-)peupel en Duits Pöbel spreek van self.

 

~ ~ ~