Inligting

Hierdie is een skoon en gepaste woord om te bespreek. Sy herkoms is aan sig ook nie moeilik om na te speur nie, dit is ‘n verbinding van in en lig:

 

inlig [ww.]
Van die nodige duidelikheid, helderheid of kennis voorsien, op hoogte van sake bring.
Uit Ndl. inlichten (1866). Ndl. inlichten het uit Mnl. inlichten, inluchten ‘verlig, bestraal’, en as s.nw. ‘indringing van die goddelike lig in die menslike gemoed’, ontwikkel, wat wsk. in navolging van Latyn illustratio ‘verligting’ gevorm is. As iemand ingelig word, word hy dus as ‘t ware van lig voorsien. (etimologiebank)(Engl. enlighten deel dieslefde wortel, also: Enlightenment!)

 

Hierdie begrip van die woord, om iemand van lig te voorsien, hom intelig, verduidelik waarom die blankedom en ook die Afrikanerdom vir die laaste eeu (mens kan eintlik sê twee) in duisternis verkeer het.

 

Waarom sê ek dit?

 

Mens moet vra wie is diegene wie die lig aan die massas, maar meer belangrik, aan ons voorsien. Hierdie lig kan verskillende onderwerpe of sake raak, net soos die lig van een kamer kan oorskyn na ‘n ander indien dit nie gehinder word nie, so kan inligting wat ons bv. „polities” noem oor skyn na die „religieuse” of wêreldsaanskoulike kamer.

 

Nou sê ek weer: wie versprei hulle lig?

 

Daarop moet die antwoord wees: mense wie ‘n spreekbuis vir hulle sieninge of menings het. Hierdie was tot onlangs d.m.v. koerante, boek drukkerye, radio, televisie, of miskien een of ander massa byeenkoms soos kerkdiens en ander vorms van skouspelery. Die mense wie hier die septer in die hand het bepaal wat gesê word en byna meer belangrik: wat nie gesê word nie.

 

Die lig waardeur mens besiel is verf sy ganse wêreldsaanskouing.

 

Dit is nie moeilik om te dink dat ‘n mens wie bv. pers oë, pers vel en ‘n pers brein het, die wêreld hoofliks in skakerings van pers sal sien – ook waar daar geen pers is nie.

 

Hierdie eienskap van, laat ons maar sê persheid, is ingebore: in die bloed. Vir so ’n mens sal pers geverfde inligting ‘n verkwikking en aanvuring wees van sy eie aard, wat ook pers is. D.w.s. dat wanneer die gees (pers) en die vlees (pers) ooreenstem, die wese op sy persste is.

 

Voer mens vir so skepsel sê maar blanke of wit lig, sal hy dit waarskynlik eindelik pers probeer oor verf, en indien hy nie kan nie, sal hierdie lig vir hom ontaardend wees: dit sal in stryd wees met sy bloed en hom geestelik siek maak.

 

Eenmaal is dit klaar dat lig (gees) nie vlees (bloed) kan verander nie, maar dit slegs moet beja of vernein.

 

Wie versprei hulle lig en deur wie word ons ingelig?

 

As jy hierdie webblad lees hoef jy nouliks nog vertel te word dat meeste van ons pers deur pers mense besit en beheer word. Vandag heet dit „media” en is ‘n teken vir dieselfde. Vele ander inligtingsbronne – al is dit nie deur hulle besit nie – word ook deur hulle vergiftig, wat ek hier net in verbygang noem.

 

Nietzsche het skoon geskryf dat filosofie ‘n soort van Arterhaltung is. Wat is filosofie en wat is Arterhaltung? Filosofie is ‘n samestelling van Grieks philo– (liefde vir) en sophíā (wysheid), Arterhaltung is ‘n samestelling van aard en onderhouding of handhawing. D.w.s. dat die wysheid waartoe mens ‘n neiging het dié sal wees wat sy eie aard, sy bloed, sal onderhou en bevorder.

 

Wysheid is ook lig.

 

THÀT LJÛCHT THAT EROST ALLÉNA GLORADE SKIL THAN FON LÉJAR LAJA TO.N LOGHA WERTHA
Die lig wat eers alleen gloor sal dan van ‘n lae vlam tot ‘n bruisende vuur word.