Dietsland is Kinderland

Hark!

Die Vaderland is dood
Die Moederland kom nog ―
Vir nou streef ons na:

Kinderland!

Het die Joodse Boeddha nie skoon eenmaal geleer dat mens nie kind was of is nie – maar moet word! So wil ons ook kinders word in die Kinderland.

Kindertaal en Kinderland

 

Wat sal ‘n Kinderland wees sonder ‘n kindertaal? dié het ons ook. ―

Waar leer ‘n kind sy taal? By sy moeder!

Ons weet wie ons moeder was, maar ons vaar? Ons vaarvaar? Miskien weg gevaar? Ons weet nie.

 

Wêreld en tyd

 

So is dit dan tyd vir ‘n nuwe wêreld – hoogtyd!

Maar –  eers moet die ou wêreld vergaan, skoon verbrand; dit wil ons ook:

 

Laat 'n boodskap

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie.